Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy sê: Gee my tog ’n geskenk; omdat u my na ’n dor land versit het, moet u my waterfonteine gee. Toe gee hy haar fonteine op die hoogte en fonteine in die laagte.

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:19 in konteks