Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN vir die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte, het die lot geval: teen die grens van Edom, suidelik na die woestyn Sin toe, tot ver in die suide;

2. en hulle suidelike lyn was van die end van die Soutsee, van die tong af wat na die suide toe uitsteek;

Lees volledige hoofstuk Josua 15