Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die konings van die land wat Josua en die kinders van Israel verslaan het, duskant die Jordaan na die weste toe: van Baäl-Gad in die laagte van die Líbanon af tot by die Kaal Berg wat oploop na Seïr toe; en Josua het dit as ’n besitting aan die stamme van Israel gegee volgens hulle afdelings —

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:7 in konteks