Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en wat geheers het oor die gebergte Hermon en oor Salka en oor die hele Basan tot by die grens van die Gesuriete en die Maägatiete, en tot die helfte van Gílead, die grondgebied van Sihon, die koning van Hesbon.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:5 in konteks