Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon gewoon het, wat geheers het van Ároër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê: van die middel van die rivier af en oor die helfte van Gílead tot by die Jabbokrivier, die grens van die kinders van Ammon;

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:2 in konteks