Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die buit van daardie stede en die vee het die kinders van Israel vir hulleself buitgemaak; net al die mense het hulle verslaan met die skerpte van die swaard, totdat hulle dié verdelg het; hulle het niks wat asemhaal, laat oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:14 in konteks