Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al daardie koningstede met al hulle konings het Josua geneem en hulle met die skerpte van die swaard verslaan; hy het hulle met die banvloek getref, soos Moses, die kneg van die Here, beveel het.

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:12 in konteks