Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het dit ook met sy koning in die hand van Israel gegee, en hy het dit verslaan met die skerpte van die swaard en al die siele wat daarin was; hy het niemand daarin laat vryraak nie; en hy het met sy koning gedoen net soos met die koning van Jérigo.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:30 in konteks