Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle voor Israel uit vlug terwyl hulle op die afdraand van Bet-Horon was, het die Here groot haelstene uit die hemel op hulle gewerp tot by Aséka, sodat hulle gesterf het; daar het meer gesterf deur die haelstene as wat die kinders van Israel met die swaard doodgeslaan het.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:11 in konteks