Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel.

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:8 in konteks