Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

totdat die Here aan julle broers, soos aan julle, rus gee, en hulle ook die land in besit neem wat die Here julle God aan hulle sal gee; dan kan julle teruggaan na die land van julle besitting wat Moses, die kneg van die Here, julle gegee het oos van die Jordaan, teen sonop, en dit in besit neem.

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:15 in konteks