Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sê vir hom: Vertel ons tog om wie se ontwil hierdie ramp ons getref het? Wat is jou nering? En waar kom jy vandaan? Wat is jou geboorteland, en uit watter volk is jy?

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:8 in konteks