Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die Here af weg; en hy het na Jafo afgegaan en ’n skip gevind wat na Tarsis sou vaar. En hy het die reisgeld daarvoor betaal en daarin geklim om saam met hulle na Tarsis te vaar, van die aangesig van die Here af weg.

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:3 in konteks