Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos die gedruis van waens huppel hulle oor die bergtoppe, soos die geknetter van ’n vuurvlam wat die kaf verteer, soos ’n magtige volk wat vir die geveg opgestel is.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:5 in konteks