Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy seuns was gewoond om ’n maaltyd aan te rig in die huis van elkeen op sy dag. Dan stuur hulle en nooi hul drie susters om saam met hulle te eet en te drink.

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:4 in konteks