Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die dae van Agas, die seun van Jotam, die seun van Ussía, die koning van Juda, het Resin, die koning van Aram, met Peka, die seun van Remália, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om daarteen oorlog te voer; maar hy kon nie daarteen veg nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:1 in konteks