Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal al julle broers bring uit al die nasies as offergawe aan die Here, op perde en op waens en in draagstoele en op muilesels en op kamele na my heilige berg, na Jerusalem, sê die Here, net soos die kinders van Israel die spysoffer in ’n rein voorwerp bring na die huis van die Here.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:20 in konteks