Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here: Kyk, die vrede lei Ek na haar toe soos ’n rivier en die rykdom van die nasies soos ’n oorlopende stroom; en julle sal suig, julle sal op die heup gedra word en op die knieë getroetel word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:12 in konteks