Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 65:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos ’n bees, en stof sal die voedsel van die slang wees; hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 65

Kyk Jesaja 65:25 in konteks