Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EK sal die goedertierenhede van die Here prys, die roemryke dade van die Here, ooreenkomstig alles wat die Here aan ons bewys het, en die veelvuldige goedheid jeens die huis van Israel wat Hy aan hulle bewys het, na sy barmhartighede en na die grootheid van sy goedertierenhede.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63

Kyk Jesaja 63:7 in konteks