Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

om vir die treurendes in Sion te beskik dat aan hulle gegee word sieraad vir as, vreugde-olie vir treurigheid, ’n gewaad van lof vir ’n verslae gees; sodat hulle genoem kan word terebinte van geregtigheid, ’n planting van die Here, tot sy verheerliking.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61

Kyk Jesaja 61:3 in konteks