Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 6:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ek gesê: Wee my, ek is verlore! Want ek is ’n man onrein van lippe en woon onder ’n volk wat onrein van lippe is; want my oë het die Koning, die Here van die leërskare, gesien!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 6

Kyk Jesaja 6:5 in konteks