Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wel soek hulle My dag vir dag en het ’n behae in die kennis van my weë! Soos ’n nasie wat geregtigheid doen en die reg van sy God nie verlaat nie, vra hulle My na die regverdige verordeninge; hulle het ’n behae in die toenadering tot God.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:2 in konteks