Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy jou voet terughou van die sabbat — om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat ’n verlustiging noem en die heilige dag van die Here hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie;

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:13 in konteks