Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ’n tuin wat goed besproei is en soos ’n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:11 in konteks