Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:15 in konteks