Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 53:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was, en Hy het sy mond nie oopgemaak nie; soos ’n lam wat na die slagplek gelei word en soos ’n skaap wat stom is voor sy skeerders — ja, Hy het sy mond nie oopgemaak nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 53

Kyk Jesaja 53:7 in konteks