Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat jy vergeet die Here wat jou gemaak het, wat die hemel uitgesprei en die aarde gegrond het; dat jy gedurigdeur die hele dag bewe vir die grimmigheid van die verdrukker as hy dit daarop toelê om te verwoes? Waar is dan die grimmigheid van die verdrukker?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:13 in konteks