Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar is siter en harp, tamboeryn en fluit en wyn by hulle maaltyd; maar op die dade van die Here gee hulle geen ag nie, en die werk van sy hande sien hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:12 in konteks