Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal jou verdrukkers hulle eie vlees laat eet, en van hulle eie bloed sal hulle dronk word soos van mos. Dan sal alle vlees gewaar word dat Ek, die Here, jou Heiland is, en jou Verlosser die Magtige van Jakob.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:26 in konteks