Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 48:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

HOOR dit, huis van Jakob wat julleself noem met die naam van Israel en uit die waters van Juda voortgekom het, wat sweer by die Naam van die Here en die God van Israel roem, maar nie in waarheid of in geregtigheid nie —

Lees volledige hoofstuk Jesaja 48

Kyk Jesaja 48:1 in konteks