Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 47:14-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. Kyk, hulle het geword soos stoppels, vuur het hulle verbrand; hulle kan hulself nie red uit die mag van die vlam nie — dit is geen kool om by warm te word nie, geen vuur om daarvoor te sit nie!

15. Dit het jy aan hulle — jou koopmans — met wie jy jou vermoei het van jou jeug af; elkeen dwaal sy eie koers; niemand is daar wat jou red nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 47