Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

SO sê die Here aan sy gesalfde, aan Kores, wie se regterhand Ek gevat het om nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie:

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:1 in konteks