Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en niemand neem dit ter harte nie, en daar is geen kennis of verstand om te sê nie: Die helfte daarvan het ek verbrand in die vuur, en ook het ek op die kole daarvan brood gebak; ek het vleis gebraai en geëet; en sal ek van die oorblyfsel daarvan ’n gruwel maak? Sal ek neerkniel voor ’n stuk hout?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:19 in konteks