Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 42:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie het Jakob oorgegee as ’n plundering en Israel aan die berowers? Is dit nie die Here teen wie ons gesondig het nie? En hulle wou in sy weë nie wandel nie en het na sy wet nie geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 42

Kyk Jesaja 42:24 in konteks