Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 4:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan skep die Here oor elke woonplek van die berg Sion en oor sy plekke van samekoms ’n wolk bedags en rook met die glans van vuurvlamme in die nag; want oor alles wat heerlik is, sal daar ’n beskutting wees.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 4

Kyk Jesaja 4:5 in konteks