Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 39:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom die profeet Jesaja na koning Hiskía en sê vir hom: Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u gekom? En Hiskía antwoord: Uit ’n ver land het hulle na my gekom, uit Babel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 39

Kyk Jesaja 39:3 in konteks