Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe stuur die koning van Assirië die rábsake uit Lagis na Jerusalem, na koning Hiskía met ’n swaar leër; en hy het gaan staan by die watervoor van die Boonste Dam, by die grootpad van die Bleikveld.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:2 in konteks