Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 35:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gloeiende grond sal ’n waterplas word, en die dorsland fonteine van water; in die plek van die jakkalse waar hulle gelê en rus het, is gras met riete en biesies.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 35

Kyk Jesaja 35:7 in konteks