Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so het die Here vir my gesê: Soos ’n leeu en ’n jong leeu knor oor sy prooi wanneer die volle getal herders teen hom bymekaargeroep word, sonder dat hy skrik vir hulle stem of ingee vir hulle geraas — só sal die Here van die leërskare neerdaal om in die stryd uit te trek teen die berg Sion en teen sy heuwel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31

Kyk Jesaja 31:4 in konteks