Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Godspraak oor die diere van die Suidland. In ’n land van benoudheid en angs, waar leeuin en leeu uitkom, adder en vlieënde draak, vervoer hulle op die rugge van esels hul rykdomme en op die bulte van kamele hul skatte, na ’n volk wat geen voordeel bring nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:6 in konteks