Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die lied sal by julle wees soos in die nag as die fees gevier word, en julle sal vrolik wees van hart soos die wat met die fluite loop, om te kom op die berg van die Here, na die Steenrots van Israel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:29 in konteks