Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 3:22-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. die feesklere en die manteltjies en die tjalies en die handsakkies;

23. die handspieëltjies en die hemde en die tulbande en die wye mantels.

24. Dan sal daar in plaas van balsemgeur mufheid wees, en in plaas van ’n gordel ’n tou, en in plaas van gevlegte hare kaalheid, en in plaas van ’n pronkgewaad ’n roukleed, brandmerk in plaas van skoonheid.

25. Jou manne, o Sion, sal deur die swaard val en jou helde in die oorlog.

26. En sy poorte sal klaag en treur, en hy sal uitgeskud op die aarde sit.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 3