Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En soos ’n hongerige droom dat hy eet, maar hy word wakker en — sy siel is leeg; en soos ’n dorstige droom dat hy drink, maar hy word wakker en — hy is moeg en sy siel versmag: só sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen die berg Sion.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29

Kyk Jesaja 29:8 in konteks