Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:23-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. want as hy, as sy kinders die werk van my hande in sy midde sien, sal hulle my Naam heilig; ja, hulle sal die Heilige van Jakob heilig en vir die God van Israel met ontsag vervul wees;

24. en hulle wat dwalende van gees is, sal insig verkry, en die murmureerders sal lering aanneem.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29