Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WEE die trotse kroon van die dronkaards van Efraim, en wee die blom wat verwelk, sy pronksieraad, wat daar is op die top van die vrugbare dal van hulle wat deur die wyn verslaan is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:1 in konteks