Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN dié dag sal die Here met sy harde en groot en sterk swaard besoeking doen oor die Leviátan, die vinnige slang, en oor die Leviátan, die kronkelende slang; en Hy sal die draak doodmaak wat in die groot water is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 27

Kyk Jesaja 27:1 in konteks