Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want kyk, die Here sal uit sy plek uitgaan om die ongeregtigheid van die bewoners van die aarde oor hulle te besoek; en die aarde sal die bloed openbaar maak wat deur hom gedrink is, en die wat op hom gedood is, nie langer toedek nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:21 in konteks