Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 25:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 25

Kyk Jesaja 25:8 in konteks