Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 25:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want U was ’n vesting vir die arme, ’n vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; ’n skuilplek teen die stortreën, ’n skaduwee teen die hitte — want die geblaas van die tiranne is soos ’n stortreën teen ’n muur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 25

Kyk Jesaja 25:4 in konteks